Nuwe Lewe Logo

Baie Welkom by die Nuwe Lewe Aanbiddingsentrum Blog

Ons hoop dat ons artikels U sal inspireer en motiveer om aan die beloftes van ons Koning te klou. Ons beplan verskeie kategorieë om ‘n wye spektrum van kwessies en vrae in vandag se lewe te dek.

Kom loer weekliks in by ons en geniet God se woord.

Baie groete.

Die Nuwe Lewe Aanbiddingsentrum Span.