Bedieninge

Baie welkom by die Nuwe Lewe Aanbiddingsentrum Bedieninge-blad.  

Dienstye

Vind informasie omtrent die tye van ons dienste hier onder.  

Sondag Oggend Diens

09h00

Sondag Aand Diens

18h00

Weeksdae

Vind informasie omtrent ons weeklikse bedienige hier onder.  

bowls of hope

Bowls of Hope

Dinsdae | 18h15

Nuwe Lewe Aanbiddningsentrum - Selgroepe: Senior

Selgroep: Senior

Woensdae | 09h30

Nuwe Lewe Aanbiddningsentrum - Selgroepe: Werkende Jeug

Selgroep: Werkende Jeug

Woensdae | 19h00​​

Nuwe Lewe Aanbiddningsentrum - Selgroepe: Jeffrey's Bay

Selgroep: Jeffrey's Bay

Woensdae | 19h00

Selgroep: Humansdorp

Woensdae | 19h00

bowls of hope

Bowls of Hope

Donderdae | 18h15

Nuwe Lewe Aanbiddningsentrum - Voorsang

Voorsang

Donderdae | 19h30

nlt_1

Tienerbyeenkoms

Vrydae | 18h00

Nuwe Lewe Aanbiddningsentrum - Aanbidding

Aanbidding

  • Ons is nie ’n rigiede denominasie nie, maar ’n onafhanklike, lewendige en gemaklike gemeente en derhalwe sal jy welkom wees indien jy kom net soos jy is, want elke mens is uniek geskape en derhalwe is jy kosbaar en belangrik vir God, sowel as vir ons.
  • Dit is vir ons belangrik dat jy net jouself kan wees wyl jy die Here op ’n mee lewende en interaktiewe wyse saam met ons in gees en in waarheid gaan aanbid.
  • Die Bybel verklaar dat God gedurig op soek is na mense wat Hom in gees en in waarheid wil aanbid omrede Hy in opregtheid aanbid wil word.

Sondagskool

Lees meer hieroor op ons bedieninge-blad.

Woordbediening

Lees meer oor Pastoor Danny en Maureen Boyens.

Bybelskool

Lees meer hieroor op ons bybelskool-blad.