Skip to content
Nuwe Lewe Aanbiddingsentrum – Humansdorp
  • Tuis
  • Oor Ons
    • Oor Ons
    • Geloofsbelydenis
    • Visie
    • Waardes
    • Jeug
    • Satelietkampus
    • N.L.A. | Jaarplan
  • Bedieninge
    • Bedieninge
    • Bybel Kollege
    • Leierskap
    • 24/7 Aanbidding as ‘n Leefstyl
    • Projekte
    • N.L.A. | Facebook
    • N.L.A. | Aanlyn.Preke
    • N.L.A. | Podcasts
  • Kontak Ons
    • Kontak Ons
    • Skenkings
    • FAQ
    • Raak Betrokke
    • CrosLite
    • Voorstel/Klagtes
  • Nuwe Lewe Tieners
    • Nuwe Lewe Tieners
    • N.L.T | Blog
    • N.L.T. | Jaarplan
    • N.L.T. | Opvang met Celest
    • N.L.T. | Versoeke
    • N.L.T. | Facebook
    • N.L.T. | Instagram
    • N.L.T. | Podcasts
    • N.L.T. | Streaming
  • Blog
  • Artikels
  • Sleutel-in
Nuwe Lewe Logo

Baie Welkom by die Nuwe Lewe Aanbiddingsentrum Blog

Nuwe Lewe Aanbiddingsentrum / By Danny Boyens

Ons hoop dat ons artikels U sal inspireer en motiveer om aan die beloftes van ons Koning te klou. Ons beplan verskeie kategorieë om ‘n wye spektrum van kwessies en vrae in vandag se lewe te dek. Kom loer weekliks in by ons en geniet God se woord. Baie groete. Die Nuwe Lewe Aanbiddingsentrum Span.

Week 2 – Dag 5 – HOEKOM LAAT GOD TOE DAT EK DEUR DIE LEWE SE STORMS GAAN?

Dagstukkies / By Danny Boyens

God weet dat so baie dinge in ons lewens onvermydelik is. Slegte- en vreeslike dinge gebeur ook met goeie mense wat ’n intieme pad met die Here wandel. die vyand is lief om ons te bombardeer met negatiewe gedagtes wanneer ons die een of ander slegte tyding ontvang het, en dan laat hy ons glo …

Week 2 – Dag 5 – HOEKOM LAAT GOD TOE DAT EK DEUR DIE LEWE SE STORMS GAAN? Read More »

Week 2 – Dag 4 – O JA, HY WEET VAN DIE STORMS IN JOU LEWE!

Dagstukkies / By Danny Boyens

Jes 54:11  – Jy, ellendige, deur storm gejaagde, ongetrooste! Kyk, Ek lê jou stene in sier klei, en Ek grondves jou in saffiere; Isa 54:11  – O troubled one, storm-crushed, uncomforted! see, your stones will be framed in fair colors, and your bases will be sapphires. So baie mense staan langs geliefdes se grafte wat …

Week 2 – Dag 4 – O JA, HY WEET VAN DIE STORMS IN JOU LEWE! Read More »

Week 2 – Dag 3 – WAAR IS DIE HERE IN MY TYD VAN NOOD?

Dagstukkies / By Danny Boyens

Baie kere wanneer die groot hamers van die lewe en die skerp tonge my hart aan flarde het, dan wonder ek of die Here dit darem raakgesien het en of Hy bewus is van die pyn wat iewers diep in my binneste kom vasskop en nesmaak het. Weet Hy darem wat in my binneste aan …

Week 2 – Dag 3 – WAAR IS DIE HERE IN MY TYD VAN NOOD? Read More »

Week 2 – Dag 2 – DIE GESKENK MET DIE PIENK STRIK AAN

Dagstukkies / By Danny Boyens

Die lewe behandel ons nie altyd regverdig nie en baie keer voel ons hoedat ons harte, letterlik en figuurlik, in duisend stukke deur ’n baie groot hamer verbrysel word. Ons weet nie waar om te begin om die stukke van ons lewe op te tel nie en is so gebreek dat ons nie meer lus …

Week 2 – Dag 2 – DIE GESKENK MET DIE PIENK STRIK AAN Read More »

Week 2 – Dag 1 – GEKNAKTE RIETE OP DIE LEWE SE ASHOPE

Dagstukkies / By Danny Boyens

Psl 37:4  en verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart.Psl 37:4  Delight yourself in the LORD, and he will give you the desires of your heart.Ons besef nie altyd hoe ‘n wonderlike en fantastiese wese die Here is nie. Die duiwel is lief om die Here aan …

Week 2 – Dag 1 – GEKNAKTE RIETE OP DIE LEWE SE ASHOPE Read More »

Week 1 – Dag 5 – MY BEGEERTES EN ‘N LOFPRYSENDE HART

Dagstukkies / By Danny Boyens

Psl 37:4  en verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart. Psl 37:4  Delight yourself in the LORD, and he will give you the desires of your heart. Ons het in die week gesien hoedat ons ’n vrygewige God dien wat ons as Sy kinders wil seën vêr …

Week 1 – Dag 5 – MY BEGEERTES EN ‘N LOFPRYSENDE HART Read More »

Week 1 – Dag 4 – HOE OM GOD SE HAND IN BEWEGING TE KRY

Dagstukkies / By Danny Boyens

1Kron 4:9  En Jabes was meer geëerd as sy broers; en sy moeder het hom Jabes genoem en gesê: Ek het met smart gebaar 1Kron 4:10  En Jabes het die God van Israel aangeroep en gesê: As U my ryklik seën en my grondgebied vermeerder en u hand met my sal wees en U die …

Week 1 – Dag 4 – HOE OM GOD SE HAND IN BEWEGING TE KRY Read More »

Week 1 – Dag 3 – GOD SKEER AL SY KINDERS ONDER DIESELFDE KAM

Dagstukkies / By Danny Boyens

1Kron 4:9  En Jabes was meer geëerd as sy broers; en sy moeder het hom Jabes genoem en gesê: Ek het met smart gebaar 1Kron 4:10  En Jabes het die God van Israel aangeroep en gesê: As U my ryklik seën en my grondgebied vermeerder en u hand met my sal wees en U die …

Week 1 – Dag 3 – GOD SKEER AL SY KINDERS ONDER DIESELFDE KAM Read More »

Week 1 – Dag 2 – JY MAG MAAR JOU BEGEERTES AAN GOD BEKEND MAAK

Dagstukkies / By Danny Boyens

Fil 4:6  Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking met danksegging bekend word by God. Psl 21:2  Thou hast given him his heart’s desire, and hast not withholding the request of his lips. Selah Ons leef met die gedagte dat dit verkeerd is om selfsugtige gebede hemelwaarts …

Week 1 – Dag 2 – JY MAG MAAR JOU BEGEERTES AAN GOD BEKEND MAAK Read More »

Posts navigation
1 2 Next Page →

Recent Posts

  • Week 2 – Dag 5 – HOEKOM LAAT GOD TOE DAT EK DEUR DIE LEWE SE STORMS GAAN?
  • Week 2 – Dag 4 – O JA, HY WEET VAN DIE STORMS IN JOU LEWE!
  • Week 2 – Dag 3 – WAAR IS DIE HERE IN MY TYD VAN NOOD?
  • Week 2 – Dag 2 – DIE GESKENK MET DIE PIENK STRIK AAN
  • Week 2 – Dag 1 – GEKNAKTE RIETE OP DIE LEWE SE ASHOPE

Recent Comments

    Archives

    • March 2020
    • January 2020

    Categories

    • Dagstukkies
    • Nuwe Lewe Aanbiddingsentrum

    Meta

    • Log in
    • Entries feed
    • Comments feed
    • WordPress.org
    Copyright © 2022 Nuwe Lewe Aanbiddingsentrum - Humansdorp | Credits