Week 2 – Dag 5 – HOEKOM LAAT GOD TOE DAT EK DEUR DIE LEWE SE STORMS GAAN?
God weet dat so baie dinge in ons lewens onvermydelik is. Slegte- en vreeslike dinge gebeur ook met goeie mense wat ’n intieme pad met die Here wandel. die vyand is lief om ons te bombardeer met negatiewe gedagtes wanneer ons die een of ander slegte tyding ontvang het, en dan laat hy ons glo …
Week 2 – Dag 5 – HOEKOM LAAT GOD TOE DAT EK DEUR DIE LEWE SE STORMS GAAN? Read More »