Nuwe Lewe Logo

Baie Welkom by die Nuwe Lewe Aanbiddingsentrum Blog

Ons hoop dat ons artikels U sal inspireer en motiveer om aan die beloftes van ons Koning te klou. Ons beplan verskeie kategorie√ę om ‘n wye spektrum van kwessies en vrae in vandag se lewe te dek. Kom loer weekliks in by ons en geniet God se woord. Baie groete. Die Nuwe Lewe Aanbiddingsentrum Span.