FAQ

Welkom  by die Nuwe Lewe Aanbiddingsentrum se Algemene Vrae en Antwoorde blad.

Selekteer enige van die sleutel(s) om die antwoorde tot hierdie vrae te sien.

U is welkom om ons dienste by te woon en sou U graag ‘n lidmaat wil word kan U gerus met Pastoor Danny Boyens kontak maak. – Sy kontak besonderhede is aan die onderkant van hierdie blad.

Ons aktiewe projekte is gelys op die “Projekte-blad”. U kan kyk na die voedselskema wat ook aan die onderkant van die webwerf beskikbaar is.

U kan met Pastoor Danny Boyens of Maureen Boyens kontak maak vir informasie oor huidige projekte. Hulle kontak besonderhede is aan die onderkant van hierdie blad.

Kontak Ons

Stuur aan ons 'n Boodskap