NUWE LEWE
AANBIDDINGSENTRUM
OM DIE RITME VAN GOD SE HART UIT TE LEEF
-HUMANSDORP-
Gebeurtenisse | 2020
Welkom by die Nuwe Lewe Aanbiddingsentrum gebeurtenisse-blad. Hier kan U kyk na ons jaarplan.
Selekteer enige sleutel(s) om na ons Kalender-blad geneem te word.
N.L.A. BYBELSKOOL
Gedurende Maart 2012, gee God aan Pastoor Danny Boyens ‘n opdrag om ‘n Bybelskool te begin en om self die vakke te skryf.
Die rede vir die opdrag is omdat die Here volgens Amos 8:11 op die drempel staan om ’n honger t.o.v Sy Woord in die land in te stuur. Wanneer dit gebeur moet die inwoners van die Kougastreek weet waarheen om te gaan om hul honger vir die Woord te kom voed.
Die 24 Bybelskoolvakke is voltooi in 2014, wat die vrug van veertig jaar se studies van die Woord is.






Adres:
- Nuwe Lewe Aanbiddingsentrum
- 38 Essenhout Laan
- Humansdorp
- 6300
- Suid Afrika
Projekte Informasie:
Bankbesonderhede:
- Nuwe Lewe Aanbiddingsentrum Humansdorp
- FNB
- Tjek Rekening
- 620552845211
- Takkode: 210 115
Kontak Ons:
- Maureen Boyens
- +27(0)42-295-1615
- nuwelewe@humansdorp.co.za
- Webtuiste
- webmaster@nuwelewehumansdorp.co.za
Argiewe:
- 2020
- 2019
Belangrike Skakels:
Nuwe Lewe Tieners:
Werkswinkels:
Skakels:
Powered by
R.M.M.