NUWE LEWE
AANBIDDINGSENTRUM
OM DIE RITME VAN GOD SE HART UIT TE LEEF
-HUMANSDORP-

N.L.A. | Podcast
Ons huidige klank opnames is hieronder beskikbaar. Ons hoop dat ons boodskappe U sal inpsireer en ‘n brandende passie binne U hart sal wakkermaak.
Oordenking
Al ons oordenking klankgrepe is hieronder beskikbaar.
25 April 2020

Aand Oordenking
Lofsang:
Selekteer die Play knoppie.
Klank Opname:
Selekteer die Play knoppie | "Play in Browser".
Skrif Gedeelte:
Psalms 56:3-4 DB
Hulle jaag my die hele dag. Daar is baie trotse mense wat teen my baklei. As ek begin bang word, Here, besluit ek net daar om op U te vertrou.
Song:
Not Afraid
Artist:
Jesus Culture
Album:
Living with a Fire
Get the album here: Link
Licensed to YouTube by
Capitol CMG Publishing, LatinAutor, BMI – Broadcast Music Inc., and 3 music rights societies
24 April 2020

Aand Oordenking
Lofsang:
Selekteer die Play knoppie.
Klank Opname:
Selekteer die Play knoppie | "Play in Browser".
Skrif Gedeelte:
KOLOSSENSE 2:6-7 AFR53
Soos julle dan Christus Jesus, die Here, aangeneem het, wandel so in Hom, gewortel en opgebou in Hom en bevestig in die geloof, soos julle geleer is, terwyl julle daarin oorvloedig is in danksegging.
Song
I Surrender
Artist
Hillsong Worship
Album
Cornerstone
Get the Album here: Link
Licensed to YouTube by
Hillsong (on behalf of Hillsong Music and Resources LLC); ASCAP, Adorando Publishing, Capitol CMG Publishing, UMPI, LatinAutor, and 18 music rights societies
22 April 2020

Aand Oordenking
Lofsang:
Selekteer die Play knoppie.
Klank Opname:
Selekteer die Play knoppie | "Play in Browser".
Skrif Gedeelte:
PSALMS 34:2 AFR53
Alef. Ek wil die HERE altyd loof; sy lof sal altyddeur in my mond wees.
Song
Goodness of God (Live)
Artist
Brian and Jenn Johnson
Album
Victory (Live)
Get the Album here:
Licensed to YouTube by
Bethel Music (Sound Recordings) (on behalf of Bethel Music); Essential Music Publishing, LatinAutor – PeerMusic, Bethel Music (Publishing), LatinAutor, CMRRA, Capitol CMG Publishing, Adorando Publishing, ASCAP, SOLAR Music Rights Management, BMI – Broadcast Music Inc., and 17 music rights societies
21 April 2020

Aand Oordenking
Lofsang:
Selekteer die Play knoppie.
Klank Opname:
Selekteer die Play knoppie | "Play in Browser".
Skrif Gedeelte:
MATTHÉÜS 18:2-4 AFR53
Toe roep Jesus ‘n kindjie na Hom en laat hom in hulle midde staan en Hy sê: Voorwaar Ek sê vir julle, as julle nie verander en soos die kindertjies word nie, sal julle nooit in die koninkryk van die hemele ingaan nie! Elkeen dan wat homself verneder soos hierdie kindjie, hy is die grootste in die koninkryk van die hemele.
Song
I Lean Back
Artist
Capital City Music
Album
Sweetest Name
Get the Album Here: Link
Licensed to YouTube by
Capitol CMG Publishing
19 April 2020

Aand Oordenking
Lofsang:
Selekteer die Play knoppie.
Klank Opname:
Selekteer die Play knoppie | "Play in Browser".
Skrif Gedeelte:
JOHANNES 14:27 AFR53
Vrede laat Ek vir julle na, my vrede gee Ek aan julle; nie soos die wêreld gee, gee Ek aan julle nie. Laat julle hart nie ontsteld word en bang wees nie.
Song
Forever
Artist
Kari Jobe
Album
You make me Brave
Get Album here: Link
Licensed to YouTube by
UMG (on behalf of Sparrow (SPR)); Capitol CMG Publishing, BMI – Broadcast Music Inc., Bethel Music (Publishing), LatinAutor – SonyATV, ASCAP, UMPI, LatinAutor, LatinAutor – UMPG, Adorando Publishing, Adorando Brazil, and 25 music rights societies
18 April 2020

Aand Oordenking
Lofsang:
Selekteer die Play knoppie.
Klank Opname:
Selekteer die Play knoppie | "Play in Browser".
Skrif Gedeelte:
JEREMIA 29:11-14 AFR53
Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die HERE, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ‘n hoopvolle toekoms te gee. Dan sal julle My aanroep en heengaan en tot My bid, en Ek sal na julle luister. En julle sal My soek en vind as julle na My vra met julle hele hart. En Ek sal My deur julle laat vind, spreek die HERE, en julle lot verander en julle versamel uit al die nasies en uit al die plekke waarheen Ek julle verdryf het, spreek die HERE; en Ek sal julle terugbring na die plek vanwaar Ek julle in ballingskap weggevoer het.
Song
Way Maker
Artist
Leeland
Album
Way Maker
Get Album here: Link
Licensed to YouTube by
[Merlin] Absolute Label Services; Songtrust, Capitol CMG Publishing, LatinAutor, BMI – Broadcast Music Inc., LatinAutor – UMPG, CMRRA, and 13 music rights societies
17 April 2020

Aand Oordenking
Lofsang:
Selekteer die Play knoppie.
Klank Opname:
Selekteer die Play knoppie | "Play in Browser".
Skrif Gedeelte:
JESAJA 41:10 AFR53
Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand.
Song:
Broken Vessels (Amazing Grace)
Artist:
Hillsong Worship
Album:
No Other Name
Licensed to YouTube by
Hillsong (on behalf of Hillsong Music and Resources LLC); Capitol CMG Publishing, BMI – Broadcast Music Inc., ASCAP, UMPI, LatinAutor, Adorando Publishing, and 18 Music Rights Societies

Adres:
- Nuwe Lewe Aanbiddingsentrum
- 38 Essenhout Laan
- Humansdorp
- 6300
- Suid Afrika
Projekte Informasie:
Bankbesonderhede:
- Nuwe Lewe Aanbiddingsentrum Humansdorp
- FNB
- Tjek Rekening
- 620552845211
- Takkode: 210 115
Kontak Ons:
- Maureen Boyens
- +27(0)42-295-1615
- nuwelewe@humansdorp.co.za
- Webtuiste
- webmaster@nuwelewehumansdorp.co.za
Argiewe:
- 2020
- 2019
Belangrike Skakels:
Nuwe Lewe Tieners:
Werkswinkels:
Skakels:
Powered by
R.M.M.