N.L.T. | Versoeke Blad

Welkom by die Nuwe Lewe Aanbiddingsentrum Versoeke-blad. Hier kan U enige versoeke aan ons stuur.

Wie is ons?

Ons is ‘n onafhanklike, lewendige en gemaklike gemeente waar daar geestelike vryheid heers. Ons aanbid die Here in gees en in waarheid en op ’n meelewende en interaktiewe wyse. Die Bybel verklaar dat God gedurig op soek is na mense wat Hom in gees en in waarheid wil aanbid omrede Hy in opregtheid aanbid wil word.

Gebeds Versoeke

Vul die onderstaande vorm in en ons sal aandag gee aan die versoek.

Stuur 'n Versoek via Sosiale Media:

Phone
Whatsapp
Telegram
Facebook

Algemene Versoeke

Vul die onderstaande vorm en ons sal aandag gee aan die versoek.

Stuur 'n Versoek via Sosiale Media:

Phone
Whatsapp
Telegram
Facebook