N.L.T. | Facebook

Welkom by die Nuwe Lewe Aanbiddingsentrum Tieners se Facebook-blad.

Wie is Nuwe Lewe Tieners?

Ons tieners en jeug speel ‘n baie belangrike rol in ons gemeente.

Ons wil aan u kind (13 – 18 jaar) geleenthede bied waarin hulle as individu kan groei as gees mens, asook siels mens, maar waarin hulle God se liefde, aanvaarding en ook transformerende kragpersoonlik kan ervaar.

Facebook Feed