N.L.T. | Instagram

Welkom by die Nuwe Lewe Aanbiddingsentrum Tieners Instagram Feed.

Wie is Nuwe Lewe Tieners?

Ons tieners en jeug speel ‘n baie belangrike rol in ons gemeente.

Ons wil aan u kind (13 – 18 jaar) geleenthede bied waarin hulle as individu kan groei as gees mens, asook siels mens, maar waarin hulle God se liefde, aanvaarding en ook transformerende krag persoonlik kan ervaar.

Instagram Feed

Binnekort Beskikbaar