N.L.T. | Jeug versoeke

Baie welkom by die Nuwe Lewe Aanbiddingsentrum se Tiener versoeke-blad. Hier kan jy direk met ons Jeug Pastoor kontak te maak.

Wie is Nuwe Lewe Tieners?

Ons tieners en jeug speel ‘n baie belangrike rol in ons gemeente. 

Ons wil aan u kind (13 – 18 jaar) geleenthede bied waarin hulle as individu kan groei as gees mens, asook siels mens, maar waarin hulle God se liefde, aanvaarding en ook transformerende krag persoonlik kan ervaar.

Stuur 'n versoek...

Ekwil graag hoor van jou! Indien jy hulp, raad of net iemand nodig het om mee te gesels – konnekteer gerus met my.

Jy kan enige van die sosiale media opsies gebruik of die aanlyn vorm.

Stuur 'n versoek via Sosiale Media:

Foon
Whatsapp
Telegram
Facebook