N.L.T. | Jeug Versoeke Blad

Welkom by die Nuwe Lewe Aanbiddingsentrum Tieners Versoeke Blad. Hier kan U enige versoeke aan ons stuur.

Wie is Nuwe Lewe Tieners?

Ons tieners en jeug speel ‘n baie belangrike rol in ons gemeente. 

Ons wil aan u kind (13 – 18 jaar) geleenthede bied waarin hulle as individu kan groei as gees mens, asook siels mens, maar waarin hulle God se liefde, aanvaarding en ook transformerende krag persoonlik kan ervaar.

Gebeds Versoeke

Vul die onderstaande vorm in en ons sal aandag gee aan die versoek.

Stuur 'n Versoek via Sosiale Media:

Phone
Whatsapp
Telegram
Facebook

Algemene Versoeke

Vul die onderstaande vorm en ons sal aandag gee aan die versoek.

Stuur 'n Versoek via Sosiale Media:

Phone
Whatsapp
Telegram
Facebook