NUWE LEWE
AANBIDDINGSENTRUM
OM DIE RITME VAN GOD SE HART UIT TE LEEF
-HUMANSDORP-

Wie is ons?
Ons is ‘n onafhanklike, lewendige en gemaklike gemeente waar daar geestelike vryheid heers. Ons aanbid die Here in gees en in waarheid en op ’n meelewende en interaktiewe wyse. Die Bybel verklaar dat God gedurig op soek is na mense wat Hom in gees en in waarheid wil aanbid omrede Hy in opregtheid aanbid wil word.
OPKOMENDE PROJEKTE
Vind ons opkomende projekte hier gelys. - Kontak ons vir meer informasie.
Werkskepping
'n Werkskeppings-projek met 'n misie om geleenthede te "skep".
Skool vir Gestremdes
'n aktiewe projek wat 'n verskil in ons samelewing maak.
Ongehude Moeders
'n Projek wat opleiding en hulp bied vir ongehude moeders.
Haweloses
'n Projek wat geleenthede skep in 'n onvoorspelbare lewe.
Bejaardes
'n Spesiale projek wat fokus op ons land se kosbare bejaardes.
Vigsbabas
'n aktiewe projek met die fokus op vigsbabas.
Armes
Hierdie projek is nood-spesifiek en bied hulp aan armes.
PROJEKTE
Sien al ons aktiewe projekte.

Wil U betrokke raak?
Indien U wil betrokke raak of 'n bydra lewer om ons gemeenskap te bedien en behoeftiges te help kan U gerus kontak maak met ons Projekte Bestuurder, Maureen Boyens by die Nuwe Lewe Aanbiddingsentrum.
Volg die skakel aan die onkerkant om na die Kontak-blad geneem te word. Ons hoor graag van U.
Bowls of Hope
Die Projek:
Die hart van die Bowls of Hope Projek word gedryf vanuit 'n sopkombuis in Humansdorp. Hier word talle behoeftiges weekliks voorsien word van 'n hoë gehalte voedselbron.
Die Nuwe Lewe Aanbiddingsentrum span is aktief betrokke om behoeftiges te bedien en te help.
Die Misie:
Die Bowls of Hope se misie is:
Om behoeftiges te help met voedsel wat van 'n hoë gehalte is;
Mense te bedien met woord en sodoende 'n verskil te maak in ons samelewing.
Die Visie:
Die Bowls of Hope Projek se visie is:
Om lewens te verander deur die inspraak en leiding van die Heilige Gees.

Adres:
- Nuwe Lewe Aanbiddingsentrum
- 38 Essenhout Laan
- Humansdorp
- 6300
- Suid Afrika
Projekte Informasie:
Bankbesonderhede:
- Nuwe Lewe Aanbiddingsentrum Humansdorp
- FNB
- Tjek Rekening
- 620552845211
- Takkode: 210 115
Kontak Ons:
- Maureen Boyens
- +27(0)42-295-1615
- nuwelewe@humansdorp.co.za
- Webtuiste
- webmaster@nuwelewehumansdorp.co.za
Argiewe:
- 2020
- 2019
Belangrike Skakels:
Nuwe Lewe Tieners:
Werkswinkels:
Skakels:
Powered by
R.M.M.