Satelietkampus

Welkom by die Nuwe Lewe Aanbiddingsentrum Satelietkampus-blad.

Wie is ons?

Ons is ‘n onafhanklike, lewendige en gemaklike gemeente waar daar geestelike vryheid heers. Ons aanbid die Here in gees en in waarheid en op ’n meelewende en interaktiewe wyse. Die Bybel verklaar dat God gedurig op soek is na mense wat Hom in gees en in waarheid wil aanbid omrede Hy in opregtheid aanbid wil word.

Satelietkampus

Ons beplan die oprigting van ‘n satellietkampus van die Tshwane University of Technology wat by die Departement van Onderwys geregistreer is, om Kouga inwoners wat begerig is om vir verdere studies by ‘n Technikon te registreer, die geleentheid te bied om hulle studies hier te voltooi.