Voorstel/Klagtes

Baie welkom by die Nuwe Lewe Aanbiddingsentrum voorstel en klagtes-blad.

Wie is ons?

Ons is ‘n onafhanklike, lewendige en gemaklike gemeente waar daar geestelike vryheid heers. Ons aanbid die Here in gees en in waarheid en op ’n meelewende en interaktiewe wyse. Die Bybel verklaar dat God gedurig op soek is na mense wat Hom in gees en in waarheid wil aanbid omrede Hy in opregtheid aanbid wil word.

Voorstel/Klagte Vorm

Voltooi asseblief die vorm: